|  Tuisblad  |  Blog & Nuwe Troufoto's  Foto Gallery  Troufoto Pakkette  V-Sessie (Verlowingsfoto's)  Trou Albums  Kwotasie  Meer oor ons  Kontakons |

Tuisblad

Baie welkom by:


Tel: 082 450 7497

E-pos: info@troufotos.co.za 

WWW: www.troufotos.co.za


tuisblad

Die tuisblad van Jeandré Hartman Fotografie.

 

blog & nuwe troufoto's

Lees ons blog en kyk ook na die nuutste troufoto's.

foto gallery

Kyk na ons foto gallery om ons portefeulje te sien.

 

troufoto's pakkette

Hier is al die inligting oor ons verskillende troufoto's pakkette.

 

trou albums

Kyk na ons verskillende trou albums, soos die Henzo en Ontwerpersalbums.

 

kwotasie

Druk hier om 'n kwotasie aan te vra asook datumbeskikbaarheid.

 

meer oor ons

Lees meer oor wie ons is en wat ons doen.

 

kontak ons

Al ons kontakbesonderhede kan hier gevind word.

Tel: 082 450 7497 / 012 653 6740

Epos: info@troufotos.co.za 

"Like" Ons Facebook Bladsy. 

Volg ons op Twitter. 

Epos ons by MailNetic. 

 

Venues waarmee ons bekend is:

 

Avianto

Buitengeluk

Casa Mia

Cassablanca Manor

Chez Charlene

ChrisAnna

Diamant Vallei

Diamond Hill

Die Werf

Diep in die berg

Dome Inn

Eagles Eye

Edelweiss

En-Gedi  

EG Kerk Kweekskool

Everwood

Fatherland Estate

Galagos

Gecko Ridge

Green Leaves

Indaba Hotel

Irene Country Lodge

Isiphiwo  

Kareeboom Gastehuis

Kleinkaap

L’Aquila

La Mathil

Leopard Lodge

Lievland  

Lombardi

Mellow Oaks

Memoire

Misty Hills

Oakfield Farm

Pebble Rock

Pheasant Hill

Pinedew

River Place  

Riverside Castle

Rose View Hill

Rosemary Hill

Rovos Rail

Safari

SBH Estate

Shelanti

Sheraton Hotel

St. George’s Hotel

Stonehenge in Africa

Sun Valley  

Thabong

The Bridge

The Moon And Sixpence

The Owl’s Nest

The Owls Nest

Three Oaks

Toadbury Hall

Tres Jolie

Tsekama

Tuscan BBQ

Usambara

Valverde

Voortrekker Monument  

Waterfall Cove

Jou troue en troudag is sekerlik een van die spesiaalste geleenthede in jou lewe en jou herinneringe is jou troufoto's...

 

En dit is waar ons anders is as baie ander fotograwe wat julle dalk net gaan indoen! Ons daag ALTYD betyds op en werk saam met jou die hele dag! Ons vat nie "smoke breaks" nie en drink nie op jou troue nie! Ons is professioneel en ons dra jou eer net soveel soos ons eer op die hart! Ons steek NOOIT ons bruidspare in die skande nie! Uit die nagenoeg 300 troues wat ons al afgeneem het seder 1996 was ons elke keer by elke troue soos wat die ooreenkoms was asook nog nooit laat vir een enkele troue nie! NOOIT NIE! Altyd te vroeg of betyds, maar nie laat nie! Ons is ernstig daaroor om jou dag spesiaal the maak! Daarom moet julle deeglike navorsing doen oor wie julle troufotograaf gaan wees!

Paartjies beplan lank, werk hard aan al die voorbereiding en voor jy jou oë uitvee is die troue om die draai! Dit is een vadn die besigste dae wat julle ooit sal beleef en voordat julle weet is dit alles verby... 

         


Die bruidspaar se troufotos is daar om julle te herinner aan julle pragtigste dag en die begin van 'n nuwe lewe saam! Ons doen baie moeite en maak seker dat al die troues wat ons afneem se spesiale oomblikke vir ewig vasgevang word sodat julle al die mooi gebeurenisse weer en weer kan herleef! Ons kan daar wees vanaf die voorbereiding totdat al die formaliteite afgehandel is by die onthaal! Julle dag word geheel en al gedek - van begin tot einde!

By Jeandré Hartman Troufotografie bied ons waarde en kwaliteit! Ons fotos word digitaal verwerk en deur 'n top foto-ontwikkelings-laboratorium gedruk. Ons troufoto's en trou albums is van uitsonderlike gehalte en jy sal op geen ander plek 'n beter pakket kry nie! 


         


Daar is wel troufotograwe met soortgelyke pakkette en pryse as ons, maar indien jy die "fynskrif" lees sal jy sien dat dit in 99% van die gevalle onder andere nie gedrukte troufotos, 'n trou album of die saamstel van die trou album insluit nie! Dus is die ou spreekwoord van "vergelyk appels met appels" steeds van krag! Ons pakkette is volledig en dek alles wat jy van 'n troufotograaf sal benodig.

Vir elke bruid moet alles net reg wees vanaf die trou uitnodigings tot die troukoek en haar trourok moet haar soos 'n prinses laat lyk en juis daarom maak ons seker dat elke bruid pragtig lyk op haar troufoto's!


         


Ons gaan uit ons pad om te verseker dat julle troufotos vlekloos is. Ons verwyder merkies op die gesig en indien daar iets is wat steurend is op die foto haal ons dit ook uit!

Die troufoto's word ook op CD vir julle gegee sodat julle na die tyd self ook julle troufoto's kan laat ontwikkel en vergroot. Die CD wat ons saamgee bevat GEEN watermerke of kopiebeskerming nie! Julle is vry om dit te gebruik soos julle sou wou!

Ons neem self die foto's en maak nie gebruik van ander fotograwe om julle troue af te neem nie. Ons toerusting word behoorlik onderhou en ons het genoeg daarvan om te verseker dat niks verkeerd gaan op julle troue nie! Ons daag netjies en betyds by troues op en sal nie steurend wees tydens die boodskap, gebed of ander gewyde oomblikke nie. 


         


Dit is baie belangrik dat julle goed oor die weg kom met die troufotograaf waarop julle besluit. Ons het 'n baie gemaklike styl en ons sal verseker nie ongeduldig of onvriendelik wees nie! Daarom wil ons julle wil ontmoet voor die tyd sodat julle self kan besluit.

Ons besef ons dra 'n baie groot verantwoordelikheid om julle troufoto's te neem en ons weet julle maak staat op ons! Dit is ons passie en ons wil seker maak dat julle tevrede sal wees met die eindproduk!

Ons lewer 'n eenstop diens vir elke bruidspaar wat by ons bespreek! Ons kan julle troufotos en trouvideo (trou DVD) behartig! Julle het dan ook 'n keuse van verskeie albums. Ons bied Standaard Albums, Storieboek Albums, asook die Avant Garde Ontwerpers Albums aan.


         


Troues is ons spesialiteit en ons neem gemiddeld 70 troues per jaar af en in totaal het ons al nagenoeg 300 troues afgeneem

Maak seker dat jou troue verewig word deur 'n troufotograaf met goeie toerusting, hoë kwaliteit foto's en gehalte diens!

Kontak ons vandag nog om uit te vind of ons beskikbaar is vir julle troudatum! 


Ons hoop dat julle troudag 'n sprokie sal wees! 


        


Al bespreek jy in 2011 en trou eers 2012 sal jy steeds kwalifiseer vir die huidige pryse. Enige verdere prysvehogings sal jou dan nie affekteer nie.

Kontak my enige tyd by 082 450 7497 indien julle iets wil uitvind of weet! Ek is daar om julle te help, raad te gee en ek praat graag met julle! Julle kan my ook epos of skype! (jeandre.hartman) 

Alles van die beste en sterkte met julle troue beplanning! 

Lees meer oor ons Troufoto's Pakkette en Pryse >>>

 

Lees ons Troufoto's Blog >>>

 

Kopiereg © Jeandré Hartman Fotografie & www.troufotos.co.za Alle regte voorbehou.

 

Google
www www.troufotos.co.za

www.troufotos.co.za  |  www.troufotos24.co.za  |  www.jeandre.co.za  |  www.avantgardephotography.co.za  |  www.alwaysandforever.co.za  |

 

hit counter